Ditch the ads, upload images and much more - upgrade today from 5.95/month!
Read Contests Groups Learn Forums Store Help
 

Verf en Velnters

So verf ek jou in violet en geel,
my trane sag wat jou gedagtes steel.

Die melonkolie binne my wat altyd saggies fluister,
roep na jou in silwer angels om net die een keer te luister.

Skadus drentel 'n dowwe pas rondom alles wat jy eenmaal was.

Verlore en versteek, vladder vlenters in die wind
en land op plekke waar ek jou dalk weer mag
                                                                      vind.

    : , Your review:

    Comment Suggestion: What is your your first impression?
    Line numbers  • Invite them to read
    : no Cost: 0 free left 0 points, You have (?)