Ditch the ads, upload images and much more - upgrade today from 5.95/month!
Read Contests Groups Learn Forums Store Help
 

Slotsomgedagtes

 

my gedagtes

dring deur jaaroue wand

verniel op windverwaaide vlaktes

 

kruis en dwars

jaag dit deur miershooptonnels

 

soekend na slotsomdenke

 

 

Author notes

Translation (as near as I can get):

my thoughts
penetrate the wind-beaten surface
(of the anthill)

speeding criss-cross
through tunnels of the anthill

seeking conclusions

In a list

A contest entry

Please tell me what you think

    : , Your review:

    Comment Suggestion: What is your your first impression?
    Line numbers  • Invite them to read
    : no Cost: 0 free left 0 points, You have (?)

Comments

  • Neef Kykmytros
    October 10

    Edit | Reply
    Ag jaaa, die spoke van die verlede.... min woorde maar vat wyd vas. Pragtige beeldspraak. Dankie vir die inskrywing.


  • Rebekah-Ann silver member
    October 6

    Edit | Reply
    En die lewe is so stomp sonder 'n slotsom... diep gedagtes wat jy by my laat...


  • myrataal silver member
    October 4

    Edit | Reply

    Ek ken die draaikewer ...

    van denke ... en die antwoorde word ook vrae.

    Jou gedigte bereik 'n volwassenheid en 'n diepte wat ek baie geniet! Ek dink jy is ook, nes ek, 'n verloopte natuurkind.



    Mooi dag daar in die Baai!

    Liefdegroete
    Myra