Ditch the ads, upload images and much more - upgrade today from 5.95/month!
Read Contests Groups Learn Forums Store Help
 

Reën op die vierkant

Vandag is die gelag en gesels gedemper deur:
drippels wat saggies oor die marmer blad trippel.

'n Traan van lemmetjie groen val op die groen vierkant.
'n Paar grys bene en 'n toegeknoopte blou baadjie,
skep die traan op en verdyn in die nat woestyn met gladde lyne.
Lang pale met groen nette,
vang die sweet van vorige dae se hitte.

Dit is stil en skoon as die berge agter Hoërskool Srand treur.

Author notes

My first Afrikaans poem!
Baie dankie aan Dawie, wie my gewys het hoe om die goedjies op die e te sit (ë).

    : , Your review:

    Comment Suggestion: What is your your first impression?
    Line numbers  • Invite them to read
    : no Cost: 0 free left 0 points, You have (?)

Comments


  • Burning-phoenix
    March 18, 2008
    Edit | Reply
    Lol KYK gou hoerskool (Hoërskool) starnd... dis nie mooi om dit van jou skool te sê nie..

  • Burning-phoenix
    March 15, 2008
    Edit | Reply

    baie goed

    jou beelspaak maak alles lewend. dir het ook nice diepte