Read Contests Groups Learn Forums Store Help
 

Columns by myrataal, by newest first

1 - 14 of 14
  • Poetry by a new KREATIV SA Poet.Gedigte deur 'n nuwe KREATIV SA Digter
  • Maxi McDonald, gebore op 24 April 1925 te Middelburg, Transvaal, trou na haar opleiding as
    verpleegkundige met Fritz Viljoen.

    In 1950 tree die egpaar toe tot die boerdery-bedryf in Suid-Rhodesië en keer gedurende 1984 na Suid-Afrika terug. Fritz is in 1990 oorlede.

    Tydens kuiertjies van hul kleinkinders het Maxi die kleingoed deur die jare vermaak met haar sprankelende stories, wat spontaan ontstaan het uit haar intense liefde vir Skepper en skepping.

    Maxi se kleinkinders het versoek dat sy hierdie stories neerskryf, sodat hulle dit aan haar agterkleinkinders kan oordra.

    Hierdie boek, Tjongollollos, is die uitvloeisel van ‘n storie-vertel-tradisie wat haas aan die uitsterf is. Die skrywer se warm, deernisvolle verteltrant maak die verhaaltjies uiters geskik vir voorlees en self-lees en is van ontskatbare waarde om liefde te kweek vir Skepper, medemens en natuur.


    Myra Lochner
    KREATIV SA 2009
    Posbus 4404 George 6539 SUID-AFRIKA
  • Roux Meyer en sy eggenote, Henna, het direk na sy universiteitsopleiding en pas na hul huwelik in 1966 betrokke geraak by jeugwerk op sy tuisdorp en in die Wes-Kaap. Terwyl hul agt-en-dertig jaar lank geboer het in die Laingsburg-distrik was hulle, vanweë ’n passie vir die redding van siele, voortdurend besig met jeugkampe, evangelisering van plaaswerkers en uitreike na Afrika-lande.

    Sedert 2001 het hul met klein spannetjies gebedsreise onderneem na lande in die Midde-Ooste en Verre-Ooste, waartydens hulle Bybels ingeneem het na geslote lande, ten einde die Vervolgde Kerk te ondersteun. Na hulle aftrede in 2004 is dit hul lewenstaak om Christene vir hierdie uitreik-aksies te mobiliseer en steeds self aan reise mee te doen. Daarbenewens neem hulle ook leiding in plaaslike uitreikaksies na werkloses, verslaafdes en inwoners van plakkerskampe.

    Gees Onbegrens is ‘n waardevolle handleiding en inspirasie vir enige Christen wat meer wil weet van die werksaamhede van die evangelis, of wat graag by hierdie besonderse dienslewering aan ons Hemelse Vader wil betrokke raak.

    Met sy innige verteltrant en en die passievolle, maar nederige meedeel van sy ondervinding op hierdie belangrike terrein, bring Roux Meyer die leser onder die indruk van God se onbegrensde reikwydte, wat deur geen fisiese grense beperk kan word nie.

    Myra Lochner
    GEORGE
    SUID-AFRIKA

    KREATIV SA 2009
  • Margaret I. Gibson Bates, aka MargaretG on Allpoetry, is a refined and mature voice in contemporary poetry, with the timelessness of the Old Masters. Congratulations, Margaret, on a most beautiful collection of sonnets.

    Should you wish to order a copy of Margaret's book of poetry, please contact her directly.
  • Spiritualité : Voir dans l’obscurité/Spirituality: to see within Darkness by Myra Lochner: Original Article in English. Translated from English by Marion Mantel, revised by Jean-Marc Mantel and Dominique Guillion., from myrataal
    Spirituality: to see within Darkness ... is the simple but intense demonstration of a soul on its journey Home.
  • Writing a foreword to enhance a book of poetry, or any book for that matter, needs careful and indepth evaluation of the text. This is a good example of how to put together this very important introduction.
  • God and His immense power is 100% present in all souls on earth, whether they know Him or not; whether they love Him or not -- the very breath and live we h
  • KREATIV is an initiative founded to promote creativity on all levels of society.
  • *TEKENS . TOKENS -- An approach in creative healing*
  • Ah. Yes. An Audience of One.
  • Wondering about your place in the Universe? Feeling worthless and insignificant? Let me tell you a wonderful secret that works for me:
    I go into seclusion o
  • Sadly there is nothing as jealous as a jealous and arrogant poet! I know the academic world, after being exposed to it most of my life, and I can say that eve
  • KREATIV in its essence – a dream within a Dream
    KREATIV is essentially a “workshop” in Love, enhancing creativity and transparency
  • I am going to give a few guidelines on writing good haiku. I shall add to this from time to time.
1 - 14 of 14