Ditch the ads, upload images and much more - upgrade today from 5.95/month!
Read Contests Groups Learn Forums Store Help
 

New Publication. Nuwe Publikasie, KREATIV SA: Gees Onbegrens

Roux Meyer en sy eggenote, Henna, het direk na sy universiteitsopleiding en pas na hul huwelik in 1966 betrokke geraak by jeugwerk op sy tuisdorp en in die Wes-Kaap. Terwyl hul agt-en-dertig jaar lank geboer het in die Laingsburg-distrik was hulle, vanweë ’n passie vir die redding van siele, voortdurend besig met jeugkampe, evangelisering van plaaswerkers en uitreike na Afrika-lande.

Sedert 2001 het hul met klein spannetjies gebedsreise onderneem na lande in die Midde-Ooste en Verre-Ooste, waartydens hulle Bybels ingeneem het na geslote lande, ten einde die Vervolgde Kerk te ondersteun. Na hulle aftrede in 2004 is dit hul lewenstaak om Christene vir hierdie uitreik-aksies te mobiliseer en steeds self aan reise mee te doen. Daarbenewens neem hulle ook leiding in plaaslike uitreikaksies na werkloses, verslaafdes en inwoners van plakkerskampe.

Gees Onbegrens is ‘n waardevolle handleiding en inspirasie vir enige Christen wat meer wil weet van die werksaamhede van die evangelis, of wat graag by hierdie besonderse dienslewering aan ons Hemelse Vader wil betrokke raak.

Met sy innige verteltrant en en die passievolle, maar nederige meedeel van sy ondervinding op hierdie belangrike terrein, bring Roux Meyer die leser onder die indruk van God se onbegrensde reikwydte, wat deur geen fisiese grense beperk kan word nie.

Myra Lochner
GEORGE
SUID-AFRIKA

KREATIV SA 2009

GEES ONBEGRENS

Uitgegee deur KREATIV SA
Posbus 4404, George-Oos, 6539
SUID-AFRIKA


ISBN 978-0-620-44675-4
Eerste uitgawe Eerste druk


Kopiereg © 2009 Roux Meyer
Verspreiding: Roux Meyer


Uitleg, taalsorg en elektro-set : Myra Lochner KREATIV
Meesterkopie vir drukwerk: Org Naudé KREATIV
Geset in: Times New Roman pt. 12
Omslagkuns: Myra Lochner
Omslag-drukwerk en bindwerk: Blitsdruk GEORGE
SUID-AFRIKA


Kontakpersone vir Bestellings:
044 693 9496 Roux Meyer
082 564 1576
hrmeyer@xsinet.co.za

 

 

 

INHOUDSOPGAWE


VOORAF
Murray Louw vi
Frikkie Greyling vii


INLEIDING
Roux Meyer viii


HOOFSTUK 1


Wat is korttermyn-uitreik?
Uitreik Chilembene 3
Gebedsreise na hoë-risiko areas 10


HOOFSTUK 2


Here, wil u regtig vir my gebruik?
God stuur 17
Opdragte is God-grootte 20
God roep “onwaarskynlike” kandidate 21


HOOFSTUK 3
Ek is geroep en gestuur – waar begin ek?

 

Gebed 26
Die Woord van God 27
Boeke 27
Ontdek jou Gawes 28
Blootstelling 28
Raad van mede-Christene 32
Drie ligte in lyn 33
Moenie soek om al die dele van die prentjie gelytydig te kry nie 34

 

HOOFSTUK 4
Die waarde van korttermyn-uitreike


Motivering tot plaaslike sendingbetrokkenheid 37
Oorskry van kultuurgrense 38
Geloofsversterking 38
’n Onmisbare skakel 40
Korttermyn-uitreik as stimulus vir voltydse sendingwerk 41
Addisionele voordele 41


HOOFSTUK 5
Waarom uitreik na ander lande met so baie
ongereddes rondom ons?


Is dit koste-effektief? 46
Sielkundige sprong 48
Die waarheid as teenvoeter vir die leuen 49
Gebedsreise 49
Bemoediging 53


HOOFSTUK 6
Wenke vir uitreikleiers


Persoonlikheidsprobleme van spanlede:
Die vrou wat “uitgehaak” het 59
Persone wat onnatuurlik hewig reageer 62
Persone wat hulle nie aan gesag kan onderwerp nie 64
Die persoon met ’n koop- en loopgier 67
Mense wat fanaties is oor higiëne 68
Fyngevoeliges 70


HOOFSTUK 7
God se voorsiening voor en tydens uitreike


Waar kom die geld vandaan? 77
Die Goddelike Proses 82

 

HOOFSTUK 8

Afsprake deur God gereël


God se voorbereiding 89
God gebruik Liefde 90
Die Heilige Gees lei waar Hy wil 97
Die Here Stuur 100
Die Man sonder Hoop 102
Die Here stuit rebelle 103
Afspraak met Aram 104
HOOFSTUK 9
Aanslae en benoude oomblikke
Die Here verander ’n negatief in ’n plus 109
Slotsom 119


HOOFSTUK 10
Vreugde, oorwinnings en wonderwerke


“Toevallighede” 125
Wonderwerke ten opsigte van die natuur
Soos Mis voor die Son 128
Onder die Dekmantel van Reën 129
Olyfberg-wind en Nagmaalwyn 130
Bodemlose Brandstof-drom 131
God se vermoë om stukkende masjiene te herstel
Vila Ulongue 133
Lichinga 134
God oortuig mense
Die dag toe ons die grenspos oopgebid het 135
Sleutel in Cuamba 137
Die Here se Vertoning 138
“I ... got ... life” 139
Die Gebed tot die Here “werk” 140
Die Here voorsien Kanale 142


NAGEDAGTE 144
DANKBETUIGINGS
145

 

.

Included in the list

Add a comment

    : Comment:

Comments


  • John Doe
    August 15
    Edit | Reply
    nein sprekin da lingo


    • myrataal silver member
      August 15
      Edit | Reply

      GRIN

      This is Afrikaans, my mother tongue. You are so agile, Poet, please try to master Afrikaans.


      • Amera gold member
        August 15
        Edit | Reply
        Humm... I tried to learn Afrikaans and gave up when you told me what I had written to you was rude and vulgar.

        • myrataal silver member
          August 16
          Edit | Reply

          Oh Dear!

          I am sure you did that not do that on purpose! Some words do come out wrongly if used incorrectly, but you know, as I am Afrikaans I land myself OFTEN in shameful situations, using English in an incorrect way!

          The good news IS: this publication will be translated in due time. It is about the very personal yet insightful experiences of an Evangelist, traveling the world. GEES ONBEGRENS means: SPIRIT WITHOUT BORDERS, referring to the fact that God's Spirit reaches every single soul, globally.

          Did you see that Flax to Gold is out, too, Amera?